top of page

Soort musiek waarop ons dans

Tradisionele Boeredanse word net op Tradisionele Boeremusiek gedans, m.a.w. orkeste wat nie van elektriese instrumente gebruik maak nie. Soos een van die orkesleiers gisteraand se: “Hulle word glad nie gekortwiek deur beurt krag nie, hulle maak slegs beurte omdat hulle moeg gespeel raak.”

Tradisionele Boeredansvereniging

bottom of page